Aangesien die Video eksamensessies so suksesvol geloots is gedurende die finale sessie van 2020, en op verskeie versoeke vanaf Onderwysers asook kandidate is daar besluit dat hierdie formaat een van slegs twee formate is wat voortaan gebruik sal word tydens eksamensessies. Onderwysers het ondervind dat van al die formate wat getoets is en gebruik is […]
Read More

Eksamen Sessie Nov 2020
Nasionale eksamen datums vir die November 2020 sal direk onderhandel word met die betrokke onderwysers wat inskrywings gedoen het vir die sessie.
Read More