Elke afdeling in die publikasie bevat ‘n volledige beskrywing wat die vereistes is met betrekking tot die afdeling.
Daar is steeds onsekerheid rakende hierdie aspek. Indien daar onsekerheid is word u versoek om gerus Die Akademie te kontak en ons sal u te hulp staan.