Internasionale Studie

Die Musiek-Akakdemie is trots om aan te kondig dat ons gaan deel vorm van ‘n Internasionale Studie oor musiek eksamenstelsel wat gedoen word deur Robert Gillmer van die Nelson Mandela Universiteit te Port Elizabeth.