Die Musiek-Akademie bied huidiglik 3 Diploma Lisensiaat formate aan:Associate(Voordraers)Lisensiaat(Voordraers & Onderwys)Fellowship(Onderwys)
Volledige inligtings pakkette is op versoek beskikbaar met betrekking tot die vereistes van die verwerwing hiervan.