Met die hulp van Google Classroom word daar gebruik gemaak van nuwe formate wat hulle tot ons beskikking gestel het.
Elke onderwyser gaan binnekort 'n aanlyn profiel ontvang. Hier sal alle rapportte, sertifikate asook inskrywings gedoen kan word.
Volledige opleiding sal verskaf word met betrekking tot die video opnames wat gebruik sal word as eksamen formaat.
Daar sal binnekort ook digitale formate beskikbaar gestel word wat aangewend kan word vir die Lys C ensemble spel.