Video Oplaai

Die Musiek-Akademie maak tans gebruik van “WeTransfer” vir die oplaai van video’s.
Daar is geen kostes aanverbonde nie. Ons wil u egter versoek dat u asb net seker maak dat u video’s aan die vereistes voldoen van Die Musiek-Akademie voordat u dit deur stuur. Die inligtings pakket vir die vereistes ten opsigte van die video opnames sal teen 15 Januarie 2021 beskikbaar wees en sal dan hier afgelaai kan word ook.